Chantilly Resort
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chantilly Farm, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chantilly Resort is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal naby Zinkwazi Beach. Chantilly was eers 'n ou woning en was deel van die Victoria-distrik en dis onlangs omskep in 'n oord. Die oord is tussen wonderlike ou bome en golwende suikerriet-heuwels geleë.
Chantilly Resort bied verblyf aan in 6 luukse selfsorg-chalets. Elke chalet is ontwerp vir gaste om die buitelug en natuur te geniet. Elke chalet het lugversorging en is onafhanklik en privaat. Gaste kan op die privaat dek ontspan en die pragtige omgewing waardeer.
Daar is verder ook 'n TV-kamer, 'n swembad en 'n kroeg vir gaste se gebruik. Chantilly is ook perfek vir klein troues en konferensies. Eke chalet het 'n ingeboude braai en 'n vuurput.
Chantilly Resort is sowat 80 km van Durban af, net 5 km vanaf die strand en naby 'n verskeidenheid geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Chantilly Farm, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chantilly Resort het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chantilly Farm, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang