Successfully reported
+21

Charl & Elizabeth

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 20 Wisteria Road, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charl & Elizabeth is 'n knus semi-selfsorgeenheid vir 2 mense in Bellville en is net 900 m vanaf die Tygervallei Winkelsentrum.

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek word voorsien. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Bellville bied 'n verskeidenheid doendinge soos staproetes, en bergfietsry, asook verskeie inkopies en restaurante. Gaste kan ook die Toboggan Family Park, die Golf Village of die Bellville Gholfklub besoek. Die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool is 5 minute se ry weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en lekker sentraal. Ons het baie lekker en sal beslis weer terugkom.
Jul 2025
Eva N
Besigheidsreis
5.0
Peaceful. Everything that you see about this place is what it is and more. The location is safe and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Wayne F
Besigheidsreis
5.0
Excellent, will be staying here regularly from now onwards. Extremely clean! Lovely interior design and everything you could possibly n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jeni L
Saam met lewensmaat
5.0
/10. Baie rustig. /10. Die plekkie het alles wat jy sou kon nodig kry. Dit het soos 'n 2de huis gevoel, maar net baie rustiger. Baie dankie vir jou ga...
Sien meer
Mrt 2025
Irene M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful establishment. Beautiful place to stay. Elizabeth was very friendly and even accommodated us for early arrival. Easy access a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 20 Wisteria Road, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charl & Elizabeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 20 Wisteria Road, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652de89e7b2d234c4ac3c97c03a8feb1739a4ded0900b91ba92009696e47a543d19b89ed2b0458caded769a7090e52a7fc33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -33.87488850181 18.639824175623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang