Successfully reported

Charlesford Farm River Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Heerlik gebly, rustig, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Die kampplek is netjies en skoon. Die ligging is baie goed. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig, gemaklik. Ons het op een van die nuwe staanplekke gestaan. Die staanplek was lekker groot met heerlike koelte. Ons het versuim om nie in die gedrang van mense te wees nie en het presies dit gekry. Dit was heerlik stil en rustig in die park en op die plaas. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Really enjoyable and beautiful. It is on a quiet remote farm by the river. Lots of shade and dead silence at night, leaving one to really enjoy all that nature has to offer, including owls. Bushbuck roaming freely as well, and it was so good to see. We were fully aware that there are only solar lights here and there and gas geysers. This was perfect and working well. We stayed for 3 weeks and had the best weather as a bonus. Well done to Charlesford.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Stilte en natuurskoon, 'n ware lafenis vir die siel. Ten spyte daarvan dat ons met 'n voertuig gereis het wat nie by die hoofkampterrein kon uitkom nie, a.g.v. die vorige week se hoë reënval, het die vriendelike mense ons op 'n alternatiewe terrein gehuisves. Ons verkies 'off-grid' kamplekke. Die 'rustic' ablusies het 100% hierby ingepas. Alles was silverskoon en het gewerk soos dit moet. Die rustigheid en stilte was 'n lafenis vir die siel, met slegs 'n paar eende en selfs die roep van 'n visarend wat nou en dan gehoor kon word. Die omgewing is pragtig en elk avonturier se droom. Ons kom beslis weer hier kamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jerome N
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2025

Never visit this place. I never got to stay at the place. I made arrangements for a late check-in but never got to stay. I reached out to Lekker Slap the next day and the owner lied to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Charlesford Farm River Camp
Kindly note that our check-in times are clearly stipulated from 2pm - 5pm. We do accommodate later requests - as we agreed to take you to the campsite at 10 pm. We tried to contact you twice unsuccessfully when you didn't arrive at the agreed time - however, you arrived after midnight. Our campsite does not accommodate an after-midnight check-in.

Mark S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hidden gem. Absolutely awesome. The location and facilities are truly great. The hosts are such great hosts. Thanks for looking after us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Lekker; sal weer kom. Baie lekker, dankie! Moet net sê: daar is meer as 5 staanplekke soos hul webwerf noem, maar steeds ruim en baie lekker. Hulpvaardige mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

As jy wil rus en naby alles wil wees, is dit die plek. Ons het nog 'n aand bespreek. Regtig baie stil en wonderlike omgewing, baie naby alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0eb71e2e6195f561796de5c28d64cc719f7ab45016006cbba5f73e6f364ed7f16fc9fdc2c66ae215b0fdddc68a5b3c30888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Phantom Pass Road Charlesford Farm 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.003409869799 23.000531494968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang