Charlesford Farm River Camp
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Charlesford Farm River Camp is op die Phantom-pas in Knysna en bied gehalte-kampverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in en rondom Knysna.
Verblyf is beskikbaar in 5 kampstaanplekke wat elk geskik is vir 5 gaste en op die oewer van die rivier geleë is. Daar is baie bome, skaduwee en mooi uitsigte op die omliggende heuwels.
Geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof en 'n opwasarea in. Daar is ook gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwater-storte en spoeltoilette.
Daar is nie elektrisiteit nie, maar wel ligte wat sonkrag-aangedrewe is.
Daar is braaigeriewe en piekniekbanke waar gaste hul maaltye kan voorberei en saam kan eet.
Die kamp is ongeveer 15 km vanaf Knysna.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 66
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Charlesford Farm River Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang