Charl's place
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Beach Road, Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Charl's place is in die kusdorpie Strand in die Wes-Kaap geleë. Dis die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n wegbreek naby die strand soek.
Dié selfsorghuis bied slaapplek vir tot 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei badkamers het 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer in wat gemeubileer is met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met WiFi en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf. In die sonkamer is daar 'n eetarea en braaigeriewe.
Gaste kan 'n dag by die strand deurbring of by een van die verskeie restaurante eet, almal gerieflik binne maklike bereik geleë.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Beach Road, Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Beach Road, Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang