Charming Coastal Townhouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Charming Coastal Townhouse is geleë in The Majestic Village in Kalkbaai, Kaapstad, en bied gemaklike verblyf in 'n veilige kuslandgoed.
Die dubbelverdiepingdorpshuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, en die ander het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en eetkamertafel. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat agtertuin met 'n eetkamertafel en braaigeriewe, sowel as gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, spa en gimnasium. Veilige parkering op die perseel word voorsien. Winkels, restaurante en die strand is binne loopafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Keanu Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang