Successfully reported

Charming Peaceful Hilton Home

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anelien S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Veilig en goeie ligging. Die plekkie is nuut so daar is nog baie wat gedoen kan word om 'n gemaklike verblyf te verseker. Dit word geadverteer as self-catering, maar daar is geen bakke, slaaibakke, oondbakke, plastiese bakke vir mikrogolfoond, opdienbakke of vleisbakke om enige kos voor te berei nie. Daar is wel 'n paar potte om kos op die oond te kook. Ook nie enige opskeplepels of ordentlike snymesse en steakmesse nie. Geen wynglase nie. Slegs 4 borde, 4 koppies en 4 koeldrankglasies. Dit het die verblyf ongerieflik gemaak, want ons moes elke aand gaan uiteet of kos bestel, wat nie die plan was nie aangesien ons vleis en bykosse saamgeneem het om self kos te maak. Ek hoop die eienaar het gehoor gegee aan my voorstelle, andersins sal sy dit nie moet adverteer as self-catering nie. Ons het ook op die advertensie gesien dat daar voorsiening gemaak word vir load shedding, maar wees bewus dat dit slegs 1 of 2 herlaaibare flitsliggies is en nié solar of batterye om krag te kan hê tydens kragonderbrekings nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nokulunga Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1B Dennis Shepstone Drive, Mountain View Estate, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5d5fbcd68d4eedfb84b91d024d704d925fa69c96eb4f3ed42a61bb8bafb9964c94988a4524915c46beaa6cadc795ba69a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1B Dennis Shepstone Drive Mountain View Estate 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5686535 30.2891816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang