Successfully reported
+25

Charming Self-Catering Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Janssens Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R2 169 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Dié bekoorlike selfsorgwoonstel is in Phalaborwa geleë, slegs 3,1 km vanaf die Phalaborwa-hek. Hierdie eenheid bied gehalte-verblyf vir reisigers wat eerder dagbesoeke na die Krugerwiltuin wil onderneem.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is slaapplek vir 2 ekstra persone op enkelbeddens in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien vir jou gerief.

Gaste kan lekker langs die swembad in die lieflike tuin ontspan.

Daar is genoeg onderdakparkeerplek vir waentjies en karavane.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico V
Besigheidsreis
5.0
Baie skoon en gasvry. Baie lekker, rustig en vriendelik.
Sep 2025
Johan P
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oornag voordat ons by KNP ingaan. Verblyf was skoon en presies soos geadverteer.
Aug 2025
Rilana L
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Very friendly hosts, quiet area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nico V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig gasvry. Baie lekker en baie netjies en veilig en vriendelik.
Jul 2025
Hanlie L
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte akkommodasie wat aan al jou behoeftes voorsien. Die verblyf was fantasties, eenheid is silwerskoon en bied alles wat nodig is. Die bed sl...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 16 Janssens Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Charming Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 169
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 169
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 169
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Janssens Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMTcwNDFmLTEzYzAtNDI1Yi1iZjkxLWY0MjYyY2M3ZDY5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 169 per nag, vir 5 mense 50 5 1 5 16 Janssens Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.929882147018 31.139691206152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang