Successfully reported

Charmwood

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Liesl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rus vir die siel. Lieflike uitsig oor die berge. Goed toegerus vir die koue met gasverwarmer en elektriese komberse. Heerlike snoesige verblyf. Stil en rustig. Ons was laas daar toe die sneeu op die berge gelê het. Hierdie keer het die heerlike sonskyn deur die skuifdeur ons verwelkom toe ons daar aankom. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Dit was heerlik om julle weer by ons plekkie te verwelkom. Kom asb. weer!

Rianka P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. It was really worth every cent, the view is amazing and the location is perfect. We had a blast and all the extras that were included were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Rianka Ek is super bly dat julle dit geniet het. Kom asb weer!

Jeannette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. We absolutely loved our stay in Clarens. The accommodation was so comfortable and it catered for all of our needs. It was a home away from home, not to mention the amazing view. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Good day Jeannette, I am so glad that you loved the place and that you enjoyed your stay. I hope that you will come again soon. Have a wonderful day. Heidi

Connie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Kuier was relaxing. Ek het lekker gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Ons het 'n probleem gehad met die tweeplaatstoof, die krag het getrip, en die showerkop het nie reg gespray nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Connie Ons gaan dadelik werk maak van die kabels. Ek is bly julle het julle tyd geniet. Groete Heidi

Lindi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie rustig en stil. Baie vriendelike gasvrou! Baie gerieflik. Alles wat nodig was, was daar. Ons sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heidi
Charmwood
Hi Lindi Ek is so bly dat julle dit geniet het. Kom vinnig weer!

Chanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Dit was netjies en skoon. Nie te naby aan die hoofstrate nie. Dit was 'n baie lekker plekkie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Cosy comfort despite snow-capped mountains! What a lovely stay, despite the icy weather! When we found out that Tuesdays are also known as "Clarens Sundays" so almost every shop, gallery, and restaurant is closed on that day, we realised that we would be spending more time indoors than exploring this quaint village. Charmwood proved to be super comfy, and having a soak in the bath helped to warm us up! Everything we needed was to be found, and we were able to have a lovely and relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Carmen Thank you for the lovely review. Sorry about the weather - but it is very romantic... Please come again. Heidi

Este N
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Lekker gebly en sentraal. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is netjies en skoon. Persoonlik sou ek na al die kabels kyk wat oral is en netjies herlei. Goeie bed en geriewe. Kan dalk bietjie moderniseer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Pleasant stay. Loved the heater and electric blanket. Overall, a nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
I'm so glad you were comfy and warm in the cold! Come again and have a beautiful week.

Melonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike gekuier, sal definitief weer bespreek. Heerlik gekuier, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Julle is enige tyd weer welkom! Ek is baie bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Trans Caledon Street, Unit 3 Larola Terraces, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4007af4597f8dee61b0a2f4b6d33019afef59fd024f5efe09af09373aeb288142ff019971e2031e9a68b54b72aeb5c32ce7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Off Trans Caledon Street Unit 3 Larola Terraces 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.518101486628 28.42817177368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang