Successfully reported
+67

Charrie's Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë.

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste en beddegoed word voorsien. Daar is ekstra slaapplek op 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Charrie's Corner 1 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart.

Charrie's Corner 2 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Charrie's Corner is naby die Windmill Casino, Checkers Hipermark, Pick 'n Pay en Training Edge-gimnasium geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 413 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wynarda V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en veilig. Waarde vir geld. Weereens baie lekker gebly. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is al die derde keer dat ek daar oo...
Sien meer
Okt 2025
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Very comfortable for an overnight stay. Easily accessible to all restaurants and shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Damien E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, goeie diens. Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat ons daar was.
Sep 2025
Odelia G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en gerieflik vir 'n vinnige oornag. Sien sterre.
Sep 2025
Deborah H
Gesin met klein kinders
5.0
Die gasvrou het die ekstra myl gegaan vir my gesin na so 'n lang reis. Dit was absoluut 'n fantastiese ervaring.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 413

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Charrie's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 413 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang