Chateau Naude
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Chateau Naude is 'n pragtige selfsorghuis in Stellenbosch. Hierdie historiese huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tuimeldroër toegerus. Die leef- en eetareas het oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel vir 3 voertuie beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en trekpleisters.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Chateau Naude het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Weidenhof Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang