Successfully reported

Chateau Vue Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig, skoon, sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en netjies. Marlise is daar om ons te ontmoet en alles te wys. Die kamer was groot met alles wat nodig is. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Grand. Stay was wonderful. The apartment is cozy and was equipped with everything necessary for our short trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isolde B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ruim, gemaklik, silwerskoon en baie veilig! Marelise was 'n uitstekende gasvrou! Sy het my dadelik tuis laat voel. Kamer 4 het aan al my vereistes voldoen, van 'n lugverkoeler ("aircon") en 'n dakwaaier vir die warm Pretoria weer, tot 'n muurverwarmer vir daai koue aande. Die kamer was ruim en baie gemaklik met 'n yskassie, mikrogolfoond, en die nodige om self te kan sorg. Daar was tot 'n strykyster en strykplank in die hangkas! Die buurt is afgebaken met veiligheidswagte. Ek het alleen vir besigheid gereis en ek sal vir seker weer van Chateau Vue gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons sal beslis weer gaan. Jy is sommer dadelik tuis daar. Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. So lekker gebly in Chateau Vue! Ruim gaste-eenheid met luukse matras en goeie linne! Home away from home! Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmenn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Sal julle vir seker aanbeveel! Baie lekker gebly. Skoon, rustig, baie stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf! Alles wat jy nodig het met daaglikse skoonmaakdiens. 'n Absolute veilige hawe in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda T
1 nag
5.0
Des 2024

Moenie verder soek nie! As ons meer punte kon gee, sou ons! Skoon, veilig en absolute waarde vir geld. Marelise is 'n gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItLcWxsXjTTAchpiaa5bhlnn8geyf4ATXub5ZnOhoj6wTQatxT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 697 William Nicol Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814912 28.272996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang