Chateau Vue Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chateau Vue Guesthouse is hoog op die heuwels van Erasmuskloof in die ooste van Pretoria geleë en kyk uit oor die historiese Erasmus-kasteel. Ons is ideaal geleë naby al die groot snelweë terwyl ons steeds die rustige atmosfeer van 'n stil woonbuurt geniet.
Gaste word geakkommodeer in 5 ruim, individueel gemeubileerde, dubbel en suite, lugversorgde kamers, gemeubileer in 'n rustieke elegante styl. By Chateau Vue streef ons daarna om persoonlike diens en aandag aan detail te lewer.
Ons plaas 'n hoë premie op privaatheid en gerief. Ons gaste se totale tevredenheid is ons uiteindelike doelwit. Die kamers is toegerus met koffie- en teegeriewe, kluise, haardroërs, TV's en DStv-kanale.
Verskeie winkelsentrums soos Menlyn Mall (4,5 km), Woodlands Mall (6 km) en Brooklyn Mall (8 km) met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en fliekteaters is in die omgewing. Ook Menlyn Maine (4 km) – Afrika se eerste groen stad – met die Sun International Time Square Casino vir jou vermaak en Sun Arena, met sitplek vir meer as 8 500 mense, vir jou geleenthede. Die Rietvlei-natuurreservaat met 'n verskeidenheid wilde diere, insluitend renosters en jagluiperds, is sowat 5 minute se ry van ons drumpel af. SITA-opleidingsentrum (900 m) Kloof-hospitaal (1,3 km) Pretoria-Oos-hospitaal Daar is 'n aantal gholfbane op ons drumpel of naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
- Gaste dink Chateau Vue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang