Successfully reported

De Hoop Plaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Barrie S
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige omgewing met mooi uitsig. Lekker braaigeriewe en hout beskikbaar. Pragtige omgewing en baie stil. Mooi sterre gekyk in karoonag. Goeie nagrus en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goeie waarde vir geld en perfek vir diere. Ron was baie vriendelik en het vir seker gemaak ons arriveer veilig teen 9h die aand op die plaas. WiFi werk goed. Die afgekampte grasperk is perfek as mens met diere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierr R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great overnight stay. Great overnight location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
1 nag
4.6
Jun 2025

Very nice, especially the fireplace in the lounge. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes E
1 nag
4.4
Okt 2025

Heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Baie lekker gebly. Stil en baie diere in die omgewing opgemerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Heerlike plaas ervaring. Dit was 'n regte plaaservaring. Gevoel van 'n ou plaashuis. Baie vriendelike ontvangs. Huisie is goed toegerus. Die sterrebesigtiging was asemrowend!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri A
1 nag
4.0
Okt 2025

A comfortable stay and pleasant overnight if you are travelling with dogs. The accommodation is clean and reasonably comfortable. There are some small things that can be improved - the bathroom taps are loose, WiFi is a little slow. But nothing that would prevent me from going there again. Dogs are welcome and space for them is fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Gerieflik. Dit was lekker daar. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
1 nag
1.0
Jun 2025

Swakste opset en eenheid wat ek ooit deur die webtuiste bespreek het. Swak. swak. sl. Geensins. Foto op die webtuiste is misleidend. Gasheer se voorkoms was slordig en onprofessioneel. Eenheid was vuil — stoof en yskas was vuil. Moes vroegoggend vertrek en dit het my ’n tyd geneem om in die stikdonkerte my pad uit te vind (geen rigtingaanwysers om pad uit te vind nie). My sleepwa is in die proses beskadig omdat ek in die donker, in trurat, moes probeer om my pad op nou paadjies na die uitgang te vind. Die banke op die stoep was stukkend en so vuil dat jy nie kon waag om op hulle te sit nie. Het uitgesien om op ’n plaasopset oor te nag, maar wat ’n teleurstelling was dit toe aan die einde van die dag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang