Chawal Stays @ Green Valley 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wildberry Street, Riverside, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Green Valley Estate in Nelspruit, bied Chawal Stays die ideale selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aangewese werkruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n knus eetkamertafel vir 2. Net langs die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV wat die volledige keuse van DStv-kanale bied. Gratis onbeperkte WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Gaste kan 'n rustige oggendkoffie op die gemeubileerde patio geniet en gebruik maak van veilige parkering tydens hul verblyf. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Riverside Mall 1.6 km weg, Sunset Driving Range is 1.1 km weg en die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin is 2.4 km vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Wildberry Street, Riverside, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wildberry Street, Riverside, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang