Successfully reported
+25

Chawal Stays @ Leguan

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2166 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chawal Stays @ Leguan bied selfsorgverblyf in die hartjie van Marloth Park, waar koedoes, vlakvarke en ander wildlewe op die drumpel kom kuier. Dit is die ideale plek vir gaste wat die rustigheid van die bos wil ervaar.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte bed en het en suite-badkamers met 'n bad of stort, en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, en hierdie area strek verder tot in die leefarea, ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasstapeldeure maak oop na die ruim stoep wat lei na die gasbraaigeriewe en die langwerpige plonspoel met 'n houtdek en sonstoele. Daar is ook 'n aparte vuurput wat perfek is vir vermaak. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2166 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Chawal Stays @ Leguan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2166 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a58ddf87f73213c862179976e72ba6bfcb6350832e6a0b7089ebc8381f64236268ae5056d86fd06fadc9e38001d9566a790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2166 Leguan Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.343819696244 31.77655953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang