Successfully reported
+14

Cheerful Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cheerful Farmhouse is 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom tussen volkaniese rotsformasies in Gauteng. Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die plaashuis het 'n tradisionele styl en het 'n opwaskamer en kombuisgeriewe soos 'n mikrogolf, gasstoof, yskas, broodrooster, ketel, menger en meer. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.

Die huis word met plantspesies en wildlewe omring. Gaste kan op die stoep braai of in die Jacuzzi ontspan. Snags kan gaste jakkalse en leeus van die leeuplaas naby hoor. Koedoes, elande, sebras en bosvarke loop vrylik hier rond.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Xanthe C
Saam met vriende
5.0
Ons kan hierdie gastehuis met volle vertroue aanbeveel! Ons het vir 'n 'girls trip' ingeboek en dit was fantasties. Die plek is mooi skoon en ons het ...
Sien meer
Jun 2025
Paul A
Saam met vriende
4.8
Lekker rustige omgewing, privaat en intiem. Ja, ons het 'n lekker kort wegbreek uit die staf beleef.
Des 2024
Cheyenne R
Saam met vriende
4.8
Relaxing. Our stay was lovely and the house was well stocked.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Belinda V
Saam met vriende
4.6
Gerieflik. Skoon. Cosy. Vriendelik. Lekker gebly. Maklik gekry. Gerieflik ingerig. Skoon. Kom ontspan na 'n week se gejaag.
Aug 2025
Elize H
Gesin met klein kinders
4.6
Dit was baie rustig en ontspannend. Die eienaar het ons gekontak om te verneem of ons gearriveer het en of alles na ons sin is. Die gasheer en gasvrou...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Cheerful Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07d9ce3c0d9d0a4daf7af6e9b96df9be4bba5b147ed5f3adc5f48d18455d63d9ae9da7c412dc525c187fabae08c5a9dc0d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Plot 8 Kalkheuvel Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.846311620217 27.87039938813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang