Successfully reported
+24

Cheetah House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cheetah House is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n wildplaas in Thornhill, 'n klein dorpie naby Jeffreysbaai geleë is.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 is ook in die kombuis beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en maak oop op 'n omheinde patio wat oor die plaas uitkyk. Boonop is braaigeriewe buite die huis beskikbaar.

Die plaas spog met groot voëlhokke waar 'n verskeidenheid voëls en diere gesien kan word, wat dit ideaal maak vir voëlliefhebbers. Vir diegene wat 'n meer meesleurende natuurlewe-ervaring soek, is 'n opwindende 8 km-selfry-wildrit beskikbaar. Besoekers kan dit ook waag om nabygeleë natuurreservate te verken, begeleide safari's aan te pak, of historiese terreine en museums in die omgewing te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc59a3ba2ebaea287fb6b3dbeef847276cfc8fe307b4d0475fd341da4f55e4491e252f9411bbfc7f38870c12a394644456cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) R102 African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.918248893605 25.109443126767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang