Successfully reported

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Umesh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Our second stay. Definitely the best in Springbok. Excellent place. Neat, clean and safe. Beautiful place. The owners pay attention to detail to make your stay as best as possible. We wouldn't stay anywhere else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beslis weer op my 'to do' lysie. Mooiste, en skoon netjiese plekkie met alles wat jy nodig het, veilige omgewing en pragtige vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf. Sal weer hier oornag. Baie, baie netjiese eenheid. Baie goed toegerus. Gasvrou was tops! Die eenheid se stort is klein en beknop, maar regtig baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik rustig en veilig met alles wat jy nodig het. Chefs@6 is die beste plek om te bly in Springbok. Netjies, veilig en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maija N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely cozy place so clean deserves 5 stars not 4. Exceptional, clean, kind host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Warm and comfortable. Quiet location and safe. Close to all amenities. Enjoyed the warmth and comfort of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinolia B
1 nag
5.0
Jul 2025

Wonderlik! Was lekker en alles was gerieflik. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsy H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Voldoende vir ons oornag behoeftes. Voldoende vir ons oornag behoeftes. Netjies, skoon, hulpvaardige gasvrou - geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilig, gemaklik, skoon, netjies. Ons het baie lekker gebly, vriendelik verwelkom. Die huis is toegerus met alles wat nodig is. Kon lekker die rugby in die huis kyk (baie gerieflik). Elektriese komberse is 'n groot bederf in Springbok se koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Soetdoring Crescent, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12daf2c71bc3877570b7d1750e44d3b25b25b0045eb58f0d61581c51227c5e370b4b65b8799175eba840b2c2467822988302?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang