Successfully reported
+55

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Soetdoring Crescent, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is in Doornpoort geleë en word deur natuurlike skoonheid omring. Dit bied selfsorgverblyf an gaste wat 'n blaaskans van die stadslewe benodig.

Verblyf word in 3 eenhede, elk met 'n privaat ingang, gebied. Die eenhede het slaapkamers met sagte beddens, sagte duvets, skoon linne en en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis, 'n sitarea en 'n dek met 'n braai-area. Elke sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Namibië en is naby die Goegap-natuurreservaat met staproetes en war gaste die kans het om verskeie voëls en diere, asook asemrowende blommevertonings te sien.

Geen besoekers word by eenhede toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Umesh R
Saam met lewensmaat
5.0
Our second stay. Definitely the best in Springbok. Excellent place. Neat, clean and safe. Beautiful place. The owners pay attention to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hannetjie M
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie hulpvaardig.
Sep 2025
Elsabe M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis weer op my 'to do' lysie. Mooiste, en skoon netjiese plekkie met alles wat jy nodig het, veilige omgewing en pragtige vriendelike gasvrou.
Aug 2025
Maria C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Sal weer hier oornag. Baie, baie netjiese eenheid. Baie goed toegerus. Gasvrou was tops! Die eenheid se stort is klein en beknop,...
Sien meer
Aug 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en veilig met alles wat jy nodig het. Chefs@6 is die beste plek om te bly in Springbok. Netjies, veilig en waarde vir geld.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 6 Soetdoring Crescent, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Soetdoring Crescent, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12daf2c71bc3877570b7d1750e44d3b25b25b0045eb58f0d61581c51227c5e370b4b65b8799175eba840b2c2467822988302?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang