Chelmsford Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Chelmsford Avenue, Essexvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chelmsford Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n woongebied in die stil vallei van Essexvale, by Baakensrivier by die ingang van die Setlaarspark Natuurreservaat. Die kothuis het 'n privaat ingang.
Die gemaklike leefruimte van die kothuis bied verblyf aan tot 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dis sitarea het 'n staanwaaier en verwarmer, 'n TV met Netflix en YouTube. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, elektriese braaipan, ketel, koffiemasjien en broodrooster, asook 'n toonbank met stoele. Die kothuis lei na 'n privaat buitelugarea met stoepmeubels.
Gaste is welkom om die braai-area by die hoofhuis te gebruik.
Veilige parkeerplek is binne beskikbaar agter 'n afstandbeheerde houthek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 Chelmsford Avenue, Essexvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Chelmsford Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Chelmsford Avenue, Essexvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang