Successfully reported

Chenique’s Guest House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Awesome! 'n Tuiste weg van die huis. Regtig privaat! Ontvangs was eerlik en opreg. Ek het al by verskeie gastehuise oor die land gebly, maar die was my beste kuier nog. Die area is baie rustig en veilig. Sal my kollegas aanbeveel om daar te bly as ons vergaderings in JHB het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard F
1 nag
5.0
Mrt 2016

Dit was perfek! Daar aangekom is ek vriendelik gegroet, en die plekkie was aan my gewys. Ek het dadelik tuis gevoel. Dis 'n baie groot plek, nie net 'n ou kamertjie nie. Die geriewe is uitstekend, ons kon vir niks beters gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93638cce8739b022b79909a58770a5ff738c6e4384b9c4a1915ebb87b4a2cae82588f1ecfd84ba0d3890e367fd78e536734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 10 Elderwood Street Northmead 1509 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.14431 28.30807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang