Chenique’s Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë.
Die eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamerarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis het 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter 'n elektriese heining. Die gastehuis het braaigeriewe, 'n lughawe-pendeldiens en ontbyt is op versoek beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
- Gaste dink Chenique’s Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang