Cherry Berry Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Hierdie instansies is ongeveer 500 m van mekaar geleë.
Cherry Berry Guest House is goed geleë in 'n stil luukse woonbuurt onder die Outeniekwaberge in George, in die hartjie van die Tuinroete. Geniet die vriendelike gasvryheid en manjifieke uitsig oor die berge.
Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers, 2 suites, Deluxe Lavender-woonstel en 'n 3-slaapkamerhuis.
Die Deluxe Lavender-woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitkamer met 'n slaapbank vir 'n derde gas. Die woonstel spog met 'n patio met draagbare braai en wonderlike uitsigte.
Die Views Suite bied basiese selfsorg, terwyl die Serengeti Suite net tee- en koffiemaakgeriewe het.
Parkeerplek word agter elektroniese hekke voorsien. Dit is 'n ideale ligging om as basis te gebruik om te ontspan, deur die gholfbane te toer of die Tuinroete te verken. Cherry Berry Guest House is ideaal geleë 5 minute vanaf die middedorp langs gholfbane en 15 minute vanaf die lughawe, winkelsentrum, strande en woudwandelings.
Bekyk asseblief ook ons suster-onderneming op Travelground.com, Cherry Berry Lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cherry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Cherry Berry Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang