Cherry Berry Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cherry Berry Guest House bied verblyf in 'n gastehuis en 'n lodge in George. Dié verblyf is ongeveer 500 m van mekaar af.
Cherry Berry Guest House is goed geleë in 'n luukse woonbuurt wat omring word deur die Outeniekwaberge in George, in die hartjie van die Tuinroete. Kom verlustig jou in die vriendelike gasvryheid van ons nuwe gastehuis met asemrowende uitsigte op die berge.
Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers, 2 suites, die Deluxe Lavender-woonstel en 'n drieslaapkamerhuis.
Die Deluxe Lavender Apartment het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitkamer met 'n slaapbank vir 'n derde gas. Die woonstel spog met 'n stoep met 'n draagbare braai en pragtige uitsigte.
Die Views Suite bied basiese selfsorgverblyf en die Serengeti Suite het net tee- en koffiemaakgeriewe.
Parkeerplek is agter motorhekke beskikbaar. Dit is die ideale ligging om te ontspan, of die gholfbane of die Tuinroete te verken. Cherry Berry Guest House is 5 minute vanaf die middestad langs die gholfbane, en 15 minute van die lughawe, mall, strande en wouduitstappies.
Kyk ook na ons ander gastehuise op LekkeSlaap, Cherry Berry Lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cherry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Cherry Berry Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang