Successfully reported

Cherry Berry Lodge

Gastehuis
Tuin dubbel-suite
Vanaf
Vanaf R 1 116
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamer is in die hoofhuis van die lodge. Die kamer lei na 'n klein, privaat tuin met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orchid-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 116
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir sakpasreisigers en het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer langsaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Iris-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n klein sitarea. Dit sluit 'n lessenaar en teemaakgeriewe in, asook 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. 'n Skakeldeur sluit aan by die Rose-kamer en maak dit ideaal vir gesinne wat albei kamers bespreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite
Vanaf
Vanaf R 1 302
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die wittebrood-suite is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en die kamer is deel van die hoofhuis by die lodge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Rose-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 302
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, induksieplaat, yskassie, breekware en eetgerei toegerus. Die kamer lei na 'n klein buite-area in die tuin en het 'n mooi uitsig. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeekamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n kombuisie en 'n sitarea met Franse deure wat na 'n privaat tuin en stoep met 'n braai lei. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het sy eie ingang. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolf, induksieplaat, oondjie, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
3 Bedroom House
Vanaf
Vanaf R 3 162
per nag (plek vir 6)
  • Slaapplek vir 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie huis met 3 slaapkamers bied slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort bo die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 'n kombuis, eetarea, sitkamer en tuin. Veilige parkering van die straat af en gratis WiFi, en geselekteerde DSTV is beskikbaar vir gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

'n Heerlike ontbyt met lieflike tuisgemaakte happies is beskikbaar teen addisionele koste en word bedien by Cherry Berry Guest House wat ongeveer 500 m ver geleë is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 116
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a95cb7a6fde0abed71e9fd945d2cdbcfcf8ce5d33c09d404bb98e59d11637b478fbe4e55d4546a63887aebb094f0a852037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 116 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 Hillwood Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951613800329 22.440675274205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang