Cherry Berry Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 116 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m uitmekaar geleë.
Cherry Berry Lodge is goed geleë in 'n stil, luukse voorstad onder die Outeniqua-berge in George, in die hartjie van die Tuinroete. Geniet die vriendelike gasvryheid en pragtige uitsig oor die berge.
Die lodge het 6 slaapkamers, almal met hul eie badkamers. Daar is 'n groot gemeenskaplike sitkamer en eetkamer met Franse deure wat oopmaak na 'n buitepatio in 'n groot tuin met berguitsigte. Daar is 3 van die slaapkamers in hierdie gedeelte. Daar is ook 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is 2 selfsorgkamers en een standaardkamer met hul eie privaat ingange.
Die lodge kan ook as 'n 3-slaapkamerhuis bespreek word.
Parkeerplek word agter elektroniese hekke voorsien. Dit is 'n ideale plek om as basis te gebruik om te ontspan, die gholfbane te besoek of die Tuinroete te verken. Cherry Berry Lodge is ideaal geleë 5 minute vanaf die middestad langs gholfbane en 15 minute vanaf die lughawe, winkelsentrums, strande en boswandelings.
Besoek gerus ook ons ander gastehuis op TravelGround.com, Cherry Berry Guest House.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cherry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Cherry Berry Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang