Cherry Blossom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kommandant Oostehuizen Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cherry Blossom bied gerieflike oornagverblyf in Secunda, wat dit 'n ideale keuse maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers wat elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer spog. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, saam met linne, elektriese komberse en badhanddoeke. Verder is elke kamer toegerus met 'n plafonwaaier, TV, WiFi, mikrogolfoond, yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord.
Gaste kan veilige onderdakparkeerplek geniet en nabyheid aan skole, geriefswinkels en Secunda-stadion, net 5,8 km weg. Boonop werk hierdie eiendom op sonkrag, om te verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jo-Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Kommandant Oostehuizen Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Blossom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kommandant Oostehuizen Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang