Cherry Grove 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cherry Grove 2 is 'n bekoorlike woonstel in Cherry Grove Piazza Sentrum in Dullstroom, sentraal geleë en naby alles wat die dorp bied.
Hierdie 1-slaapkamer-eenheid bied 'n uitsig wat jou 'n Toskaanse gevoel in die lug gee. Dit het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die slaapkamer het 'n knus kaggel en beskik oor 'n TV met toegang tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Daar is oorgenoeg kasspasie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, en basiese eetgerei en breekware.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Dullstroom bied verskeie doendinge, wat perdry en visvang insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Grove 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang