Successfully reported

Cherry Grove

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Lianda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig. Pragtige verblyf en so goeie ligging. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Bitter lekker gebly! Alles was tops, maar ek het net een probleem gehad! Die harde musiek en party wat tot 01:00 Saterdagoggend aangegaan het, het fisies geklink asof dit reg langs ons verblyf gebeur het! Dit was nie lekker nie, maar vir die res was dit bitter lekker en ek en my gesin het dit vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avroy Shlain M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Overall fantastic. Stunning place! Will visit again. The room is beautiful, clean and comfortable. Everything you need is available. The check-in process is easy, simple and safe parking. Definitely one of the top five guesthouses I have ever stayed in. Love Cherry Grove and Dullstroom and will plan another visit soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful stay and will definitely visit again. Check-in and check-out was a breeze. The unit was very clean, neat, and everything that you need was there. The fireplace was a bonus for the cold evenings. I suggest electric blankets for the cold winters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We will be back for more, hopefully soon! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was baie lekker. Dis by alles geleë, jy hoef net te stap waar jy wil wees. Dis 10 uit 10. Kort net so bietjie onderhoud. Anders het ek geen klagtes nie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Love Cherry Grove se ligging en fasiliteite, perfek vir 'n naweek weg. Ons het baie lekker gebly, die dames wat skoonmaak blyk net effens laks te wees. Ons het hulle Sondagoggend gesien lê op die beddens in een van die units oorkant ons. Meer kerse en of emergency lights in die unit sal help vir loadshedding / kragonderbrekings. Ons het slegs handdoeke gehad, 1 x badhanddoek elk, maar daar was geen handdoeke vir die vloer of gesighanddoeke nie, dit sal help - die shower mors baie op die vloer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Awesome as always! Awesome as always! I book there every time. Has such a good atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Puik plek, baie goed geleë en baie ruim. Baie lekker gebly. Mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

CHARMAINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cbcb507ab7b882ec364f2eac8e1bff62e659c3f0296b6b5915cf2e449f0903bf136b272243024a12f9978483fa73490ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Naledi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.424301406405 30.100194066379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang