Cherry Lane Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cherry Lane Guesthouse bied 'n stil en gasvrye omgewing om na te ontsnap en is in die skilderagtige dorpie Ficksburg in die Vrystaat geleë.
Verblyf word gebied in gastekamers binne die hoofhuis en selfsorg-eenhede met hul eie privaat ingang. Elke kamer is individueel versier en het sy eie en suite-geriewe en beskik oor 'n verwarmer, waaier, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, WiFi, 'n mikrogolfoond en 'n mini. - yskas.
Die gastehuis bied 'n groot gemeenskaplike eetkamer, en 'n buitetuin met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is veilig met 'n elektriese hek en gekoppel aan 'n alarm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Cherry Lane Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang