Cherry Lane Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cherry Lane Guest House bied ’n stil en gasvrye omgewing. Dit is in die pragtige dorpie Ficksburg in die Vrystaat geleë.
Verblyf word in gastekamers in die hoofhuis gebied en is selfsorgeenhede wat elk ’n privaat ingang het. Elke kamer is individueel versier en het en suite-geriewe, sowel as ’n haardroër, waaier, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n mikrogolfoond en ’n mini-yskas.
Hierdie gastehuis het ’n groot gemeenskaplike eetkamer, sowel as ’n tuin met ’n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is veilig en het ’n elektriese hek wat aan ’n alarm gekoppel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Cherry Lane Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang