Cherry Lodge
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Cherry Lodge is in Kyalami, Midrand, en net 'n hanetreetjie van die kasteel af geleë. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakedistrikte, Gallagher-konvensiesentrum, Kyalami-perdrysentrum, Kyalami-renbaan en Kyalami-besigheidspark geleë. Toegang tot die hoofweë na Centurion en Pretoria is net 'n paar kilometer weg.
Cherry Lodge bied verblyf vir 'n maksimum van 56 gaste. Selfsorg- of volpension spyseniering is geskik vir gesinne, sakereisigers en besoekers.
Elke eenheid is toegerus met 'n volledig toegeruste kombuisie, studeerhoekie, TV Streaming (geen DSTV), en suite-badkamer met stort en koffie- en teemaakgeriewe. Vinnige en doeltreffende WiFi by die vermaakarea, wasgoed en pendeldiens is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek. Komplimentêre WiFi word ook gebied.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cherry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
- Gaste dink Cherry Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang