Successfully reported

Cherry Stone Country House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Natasha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Dankie vir 'n lekker warm kuier! Baie gerieflik, netjies en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Eerste besoek aan Fouriesburg. Ons het heerlik gebraai, gekuier en geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Wonderful. Absolutely perfect. It was so nice and peaceful staying at Cherry Stone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
1 nag
4.4
Apr 2023

Ouwêreldse gasvryheid. Netjiese huis met 'n ouwêreldse gevoel. Ruim woning met alles wat mens kan nodig kry. Lieflike stoep met ingeboude braai. Voel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Malindi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Huis het alles wat jy nodig het. Die bure skuins agter was lawaaierig. Die eienaar kan dalk belê in ekstra komberse veral in die winter alhoewel van die beddens elektriese komberse gehad het verkies sommige mense om nie met dit aan te slaap nie maar eerder met n ekstra kombers. Die handoeke is klein, groter handdoeke sal bonus wees. Niemand het kom skoonmaak deur die dag nie. Daar was genoeg hout, maar nie vuuraanstekers nie. Ons wou rugby kyk, maar die DStv het nie gewerk nie. Dit sal help as die bestuurder/eienaar se nr. in die huis opgesit word sou mens hulp benodig met iets. Tydens beurtkrag het van die ligte aangekom, maar die 3x flitse op die kas het glad nie gewerk nie. Verder was ons verblyf baie lekker en die huis het alles wat mens nodig het behalwe vir die paar goed hierbo genoem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gary S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Groot ruim huis, goed geleë. Ons het heerlik gebly in die ten volle toegeruste huis. Dankie, ons sal jul beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Lekker warm boere-atmosfeer. Heerlike plek om te kom rus. Sal vir seker weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Lovely accommodation - very clean and safe. One issue was the trucks passing about 10 meters from rooms as house is on a corner stopped at about 21:00 only to start again at 06:00, causing the windows to rattle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Dit was 'n ongelooflike ervaring. In die hartjie van die Oos-Vrystaat vind jy hierdie regte plattelandse gevoel en hierdie unieke amper plaashuis. Dit is 'n ruim huis met genoeg leefplek, heerlike kuierarea en stapafstand vanaf alles in Fouriesburg. Cherry Stonem, baie dankie. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Fantasties! Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, baie netjiese plek. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Robertson Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxrZGXcUwoni8KhIgLJKfqpJFmc4fiVsJyWkHQ40SNm3wMWh1it?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 30 Robertson Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.621242336199 28.209031924012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang