Chesapeake Bay 32
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, Wes-Kaap
- Vanaf R675 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chesapeake Bay 32 is 'n see-uitsig selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks geleë, met 'n uitsig oor die strand in Margate, en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe, wat dit 'n ideale ligging maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2-kinder-stapelbeddens het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir die ekstra volwassenes. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad het. Linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n platskerm-TV met 'n Oopsig-dekodeerder beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n balkon met see-uitsigte. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike swembad, 'n oerwoudgimnasium vir kinders, 'n tennisbaan, gemeenskaplike braaistaanplekke en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang