Successfully reported
+23

Chestnut Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Chestnut Cottage is 'n pragtige selfsorghuis in die Elephant Rock Eco Estate, op die oewer van die Olifantsrivier en Makhutswirivier. Die landgoed is tussen bekende natuurreservate soos die Krugerwildtuin, Balule, Timbavati en Klaserie geleë, en is 'n perfekte verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Dié Laeveld-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n lugversorger. Die kamer het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, dubbelwasbakke, 'n buitestort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en lugversorging. Die tweede badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, 'n ketel vir die gasstoof, 'n skottelgoedwasser, en eko-vriendelike skoonmaakmiddels. Die leefarea is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV met volledige DStv, plafonwaaier en 'n lugversorger. Die oopplan-leefarea en -kombuis maak oop na 'n onderdakstoep wat oor die bos uitkyk. Die patio is ingerig met 'n etenstafel, 'n sitarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad.

Chestnut Cottage het sonkrag om die huis van krag te voorsien tydens kragonderbrekings. Gaste kan veilige natuurwandelings, fietsry en vang-en-los-hengel by die nabygeleë dam geniet. Die landgoed is ongeveer 30 km vanaf Hoedspruit en 50 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thando M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. It was great, we will definitely recommend it to our friends. The weather was also great to swim.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zinjiva H
Saam met vriende
5.0
Wonderful. It was really good. We really enjoyed the peace that was there from the nature and also saw some monkeys that were friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Petronella E
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n pragtige plek. Definitief die waarde vir die geld werd. Ons het heerlik gebly en ons 40ste huweliksherdenking daar gevier.
Aug 2025
Thabile M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay, beautiful location. Breathtaking views. Such a beautiful location, enjoyed my stay so much. The place is so clean, looks ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mbali Z
Gesin met klein kinders
5.0
All was perfect, house equipped with all the necessities. Safe. Perfect stay, clean house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Chestnut Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fd52eb6b613cc6167e0741e25f76434ea879587632ec8d9abf12303ec778cd2d99fe46aed71543e777fd1c8209ebe50bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 103 Elephant Rock Eco Estate R530, Mica Road 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.177019642483 30.826415614628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang