Cheval Vapeur
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Varkens Vlei Road, Phillipi, Cape Town, 7808, Wes-Kaap
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cheval Vapeur is geleë in die hartjie van Kaapstad se seisoenale vleilande in die Philippi-tuinbougebied, 'n landelike gebied wat bestaan uit groente- en ander plase op die Kaapse Vlakte tussen Ottery en Mitchells Plain. Dit is 'n wonderlik rustige oase en natuurparadys.
Die plaas bied selfsorgverblyf teen baie bekostigbare pryse. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe.
Dit is veilig, afgesonderd, vreedsaam en stil, maar verbasend sentraal tot Kaapstad se vele besienswaardighede. Die Royal Cape Gholfklub en Zeekoevlei-voëlreservaat is binne 10 minute per motor. Wynberg, Kenilworth, Plumstead en Muizenberg is 15 tot 20 minute weg. Die Waterfront en die Stadskom is binne 25 tot 30 minute. Stellenbosch, Paarl en die wynroetes is binne 40 minute en die Kaappunt Natuurreservaat is 60 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Varkens Vlei Road, Phillipi, Cape Town, 7808, Wes-Kaap
- Gaste dink Cheval Vapeur het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Varkens Vlei Road, Phillipi, Cape Town, 7808, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang