Successfully reported

Chez Nous Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Elize V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Vriendelik, gasvry. Gaan uit hul pad vir ekstra. Lekker gebly en veilig gevoel. Michelle het uit haar pad gegaan om dit vir my aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisabeth
Chez Nous Bed & Breakfast
Thank you for your great review, Elize. My South African sister loved caring for the guests. Thank you, Elisabeth.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

All good. Good enough for business travellers, but I wouldn't use it as a holiday stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suretha F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Lekker. Yes, heerlik gebly. Geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renita L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2025

Met bietjie moeite kan dit 'n goeie opsie wees. Die wit beddegoed en elektriese komberse het opgemaak vir die goed wat aandag moet geniet. Die kamerdiens op 'n Sondag was 'n welkome verrassing. Van ons handdoeke het rooi vlekke opgehad, maar is vervang. Die stoep en stoeptafel was nie skoongemaak voor ons aankoms en was vol voëltjiemis. Ons kon dit dus nie gebruik nie. Die sjampoe wat hul in die sjampoe bottel gegooi het, is nie geskik om jou hare mee te was nie. Mens verwag 'n effens beter kwaliteit koffie as Ricoffee vir die prys wat mens betaal. Melk i.p.v. net Cremora en 'n botteltjie water sou ook gaaf wees. Ek sou nie aanbeveel dat mens Dundee kraanwater drink nie. Met 'n vorige besoek aan Dundee het die water baie gestink. Daar is 'n dakvenster in die slaapkamer wat laatslaap moeilik maak. Die vertrek is baie helder sodra die son opkom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The hospitality is great, comfortable room. A comfortable and pleasant stay in Dundee. Owner Elisabeth runs a professional B&B. Great beds and shower. A nice stopover. Professional staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie lekker oornagplekkie. Ons is hartlik verwelkom by Chez Nous deur die eienaar. Baie lekker ruim kamer met goed toegeruste kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisabeth
Chez Nous Bed & Breakfast
Dear Astrid, Thank you for your great review. We at Chez Nous feel we go the extra mile to give the best service and quality accommodation. Tourism is our passion Thank you Elisabeth Durham Owner.

Gugu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Welcoming. It was perfect. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2019

Not value for money. Meals are exorbitant for what you get. Not a true B&B as you have to pay extra for breakfast. Bed was like sleeping on a wooden plank.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magriet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Silwerskoon en goed toegerus. Veilige plekkie met vriendelike personeel, heerlike ontbyt en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elisabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Tatham street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd584f47ea57d1314a303e4ed22e0d029592bb282fef804e22bb81cdeb7336b91967f5d7b6465248505194edac830791fcd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 39 Tatham street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.16991783209 30.229639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang