Chez Toti
Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 29 Okt 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chez Toti is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, net 'n paar meter van die hoofstrand af. Die Inyoni Rocks swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak binne loopafstand.
Chez Toti is 'n netjiese oopplan-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n uitsig oor die see. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak
Daar is 'n sitkamerstel in die sitarea. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, toebroodjierooster en 'n elektriese braaipan in. Daar is ook 'n toonbank met 4 kroegstoele.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area.
Rook is verbode en waterpype word ook nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chez Toti het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang