Successfully reported
+43

Chez Winnie

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Manciano Street, Shellyvale, Olympus Range, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chez Winnie is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Bloemfontein, wat 'n rustige en gemaklike toevlugsoord vir gesinne en vriende bied.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Vir ekstra gerief is WiFi regdeur die huis beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis met 'n ontbythoekie in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Bo is daar 'n tweede leefarea met 'n eetkamertafel vir gedeelde maaltye. Gaste kan uitstap na 'n privaat balkon met braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike speelarea regoor die kompleks. Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, bied Chez Winnie 'n verwelkomende basis vir 'n ontspannende verblyf in Bloemfontein.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mbimba Winnie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 1 Manciano Street, Shellyvale, Olympus Range, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Chez Winnie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Manciano Street, Shellyvale, Olympus Range, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe034034360179a3c5d170da03dc892703554352af425dacbb6200eadd94daa0b646c11c7567533955de90fb4a64a5a894bef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Manciano Street Shellyvale, Olympus Range 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0675359 26.2058384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang