Successfully reported
+15

Chianti's Self Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 376 Bristol Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chianti's Self Catering is in die pragtige, stil vissersdorpie genaamd Port Edward geleë, wat die laaste dorpie aan die Suidkus is voordat dit Transkei binnegaan. Eienaars is woonagtig op die eiendom en beskikbaar vir enige bystand.

Die akkommodasie bied romantiese eenheid met slaapplek vir 2 en luukse gesinseenheid met slaapplek vir 4. Elkeen van hierdie eenhede het privaat badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis of kombuisie en 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe, waar jy deur troepe Vervet-ape besoek kan word. Gaste in die luukse gesinseenheid en die romantiese eenheid het toegang tot 'n swembad wat spog met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Chianti bied 'n ontspanne omgewing waarin gaste gerusgestel word dat daar in hul behoeftes voorsien sal word. Die instansie is ten volle omhein en veilige parkeerplek met direkte toegang tot privaat ingang sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook onderdakparkeerplek vir jou voertuig.

Port Edward is 'n bekende hengelbestemming. Jy kan tipiese seeaktiwiteite op die pragtige Silwerstrand geniet. Dit is sentraal geleë na baie Suidkus-besienswaardighede soos Lake Eland, Oribi Gorge, Umtamvuna Natuurreservaat en Leopard Rock. As jy 'n kranige gholfspeler is, kan jy kies en keur tussen 'n paar gholfbane, soos Wild Coast, Port Edward, Southbroom of San Lameer. Klim die 86 trappe van die North Sand Bluff-vuurtoring vir asemrowende uitsigte oor die kus.

Let asseblief daarop dat geen harde musiek, geraas of troeteldiere toegelaat word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 376 Bristol Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chianti's Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 376 Bristol Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e3a960dc8f847b209ca6962ba21ac1905c75d622e43b68a9322a96cbf07460daf8cb1fd40924e10c5c611ab10b13d8d745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 376 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.049615869126 30.224633216858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang