Chic Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main road, 1 Portofino, Kalk Bay, 7990 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chic Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde eenheid in Kalkbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n oopplan-leef-, eet- en kombuisarea. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer het die bykomende voordeel van 'n oopplan-ontwerp wat 'n bad, toilet en wasbak insluit, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. Die eiendom is toegerus met 'n omsetter om ononderbroke krag tydens beurtkrag te verseker.
Ontspan op die ruim gedeelde balkon met buitesitplek, perfek vir skemerkelkies terwyl jy die see-, hawe- en berguitsigte ten volle benut.
Beperkte parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christopher Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 90 Main road, 1 Portofino, Kalk Bay, 7990 , Wes-Kaap
- Gaste dink Chic Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main road, 1 Portofino, Kalk Bay, 7990 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang