Chico Flat 5
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otavi Street, Chico Flat no. 5, Swakopmund, Erongo
-
Vanaf
R1 850R1 665 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chico Flat 5 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n kompleks in die hartjie van Swakopmund.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n klein yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Chico Flat 5 is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan maklik by Palm Beach uitkom en nabygeleë besienswaardighede soos Swakopmund Museum, Kristall Galerie, Swakopmund Mole en die Nasionale Mariene Akwarium geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otavi Street, Chico Flat no. 5, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otavi Street, Chico Flat no. 5, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang