Successfully reported
+37

Chill-Ax Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ocean Drive South, Sea Park, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Chill-Axe Cottages bied selfsorgverblyf in Sea Park, Port Shepstone, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede het 'n privaat ingang en is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle in hierdie kusdorpie vakansie hou.

Gaste kan tussen 2 kothuise kies. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamers, leefarea, slim-TV en 'n toegeruste kombuise. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is parkeerplek in die straat. Hierdie verblyf is naby die strand, winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

VALDIS ARNAUD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Ocean Drive South, Sea Park, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chill-Ax Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ocean Drive South, Sea Park, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc801625971a5182e7c24f5a4e6d79706ea93662f922a711819e1e1f4f26a8463c488104303d348ed60a00ff0aa5c3e1c0d92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 2 Ocean Drive South Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.695165231122 30.492846297484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang