Chillifields Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Chillifields Guesthouse is gerieflik geleë halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban, wat dit die ideale plek maak om die Midlands Meander, Valley of 1000 Hills te verken.  
Verblyf beskik oor 3 goed toegeruste suites. Elke suite is toegerus met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en 'n klein sitkamer met 'n TV, 'n radio, 'n verwarmer en waaiers.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Chillifields Guesthouse is ideaal geleë 'n paar minute vanaf die middel van die vinnig groeiende Hillcrest, met sy eersteklas restaurante en winkelsentrums.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chillifields Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang