Chipiwa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 217 Karee Street, Kranspoortvakansiedorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
- Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Chipiwa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kranspoort Vakansie Dorp, 'n wildreservaat waar wildlewe vrylik rondloop. Geleë op die hoogste punt in Kranspoort, bied die huis skouspelagtige uitsigte vanaf sy balkonne. Die gebied is bekend vir oorvloedige wildkyk, met 3 selfry-roetes beskikbaar vir verkenning.
Hierdie ruim huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Linne word voorsien vir alle kamers. Die oorblywende badkamers is ook toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, kompleet met 'n stoof, dubbeloond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Ontbyttoonbank met stoele voeg gerief by. Die eetarea bied sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike suite, ingeboude braaigeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi-toegang het.
Buitegeriewe sluit in 'n geslote lapa met 'n braai en 'n swembad, perfek om te ontspan en 'n braai te geniet. Parkeerplek is beskikbaar vir tot 6 voertuie, waarvan 2 in die motorhuis is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 217 Karee Street, Kranspoortvakansiedorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Chipiwa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 217 Karee Street, Kranspoortvakansiedorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang