Chisomo Safari Camp
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R14 480R7 240 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chisomo Safari Kamp bied luukse verblyf in 22 tente met uitsig oor die Makhutswi-rivier en bied 'n rustige toevlugsoord in die skaduryke bosveld.
Die kamp vier Afrika se natuurlike erfenis met wildritte en begeleide staptogte wat gaste nader aan die ongerepte wildernis bring. Opgeleide veldwagters en spoorsnyers lei dag- en nagritte in 4x4-voertuie, wat geleenthede bied om die Groot Vyf en ander wildlewe van naderby te ervaar. Die Shangaan-gidse deel hul diepgaande kennis van die omgewing, kultuur en geskiedenis, wat die algehele ervaring verryk.
Tussen wildritte kan gaste by die swembad ontspan. Ontbyt en middagete word bedien in die lapa langs die rivier, wat ook 'n kroeg het. In die aande kan gaste tradisionele Afrika-geregte in die grasdak-eetarea of by die swembad onder kerslig geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang