Chocolate Seahorse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R3 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Chocolate Seahorse is 'n ligte, helder en ruim selfsorg-strandhuis wat 'n luukse droomvakansie beloof. Die huis is net 100 m vanaf die strand in Paternoster, aan die Weskus. Daar is geen uitsigte vanaf hierdie huis nie.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 3 lugversorgers en en-badkamers het, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra aparte badkamer met 'n bad. Alle kamers het elektriese komberse.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik ook oor 'n filterkoffiemasjien. 'n Sakkie filterkoffie, sowel as kitskoffie, tee en suiker, word voorsien. Daar is 'n aparte opwaskamer wat vanaf die kombuis lei met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis beskik ook oor 'n houtetenstafel, 2 binnenshuise kaggels en 'n gasverwarmer. Die leefarea lei na 'n lieflike onthaalarea met braaigeriewe en 'n plonspoel. Die huis het ook WiFi.
Parkeerplek van die straat af word voorsien.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 47 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Chocolate Seahorse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang