Successfully reported

Charis to Theo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hannes M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gatskop lekker. Baie lekker gebly, pragtige plek. Net 2 voorstelle om dalk na te loer: Daar is redelik baie miertjies as mens iets op kaste los, dalk net dat pest control hulle kom spuit. 2 van die beddens se matrasse is baie sag, en die bed self is baie te gerig en krakerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Hannes Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was great om julle te kon huisves en ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Ek neem kennis van die miere. Dit is tans 'n major mierprobleem hier in Langebaan. Hoop ons sien julle sommer weer gou gou. Groete Nita

Karen W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lovely weekend stay. We enjoyed a lovely 2-night stay here. Everything was as seen in the pictures; the house is very spacious and well designed to allow fresh air while being protected from the wind. The house is located in a very quiet and safe complex, close to shops and other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Karen, Thank you for the great review! Hope to see you back in Langebaan again soon. Kind regards, Juanita

Christy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, skoon, mooi, lekker. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit was rustig, mooi geleë en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Christy, Dankie vir jou terugvoering. Altyd lekker om te hoor as gaste hulle verblyf geniet het. Hoop ons sien jou gou gou weer. Nita & Mandie

Randall A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome wonderful lovely safe stay highly recommended. Awesome responsive helpful super host! Lovely spacious home. Stunning views. Safe. All you need is provided. Great location. Spotlessly clean throughout. Enjoyed stay with family and friends. Could provide a hairdryer. Otherwise, a wonderful breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Randall It was wonderful hosting you and your family from Australia. Thanks for the great review. Hope to see you back in Langebaan again soon. Nita & Mandie

Linda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great accommodation but a few hassles attached. Location was good. Loved the view. The fireplace was a bit of a hassle. No more than 3 pieces of wood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike ontspanne naweek in 'n lieflike huis. Lieflike huis met oorgenoeg spasie vir 'n gesin van 6. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid, sal enige tyd weer daar kom bly. Lieflike uitsig en goeie ligging. Baie smaakvol gemeubileer, alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

A lovely stay, we had a great time. Nita our host was wonderful, and the accommodation was perfect for our needs. Will come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Ingrid, Thanks for the great review. It was wonderful hosting you and your friends. Hope to see you back again soon. Regards, Nita

Bonita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend, pragtige uitsig. Die verblyf was uitstekend, ons sal weer enige tyd terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Bonita, dankie vir jou mooi review. Hoop ons sien jou sommer gou gou weer. Groete, Nita & Mandie

Jaco W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Puik! Lekker huis met alles wat werk. Lekker gesellige gesinshuis met alles. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Charis to Theo
Jaco baie dankie vir die terugvoering. hoop ons sien jou sommer gou gou weer terug in Langebaan. Vriendelike groete Nita Brand

Tara K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Relaxing, beautiful and welcoming. Beautiful place, great get away place. Peaceful and worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Orpheus Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5013c2154f5801b26ce0ae8876c648508af64c6f7a16bd0222359cbb2271de34116ba47e5fda30e6007adfdd6834e34bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 125 nouVanaf R2 656 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 31 Orpheus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.042268938142 18.040336849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang