Christies @ 32 on Russell
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
- Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiekgastehuis in Mbombela (Nelspruit). Die eiendom bied uitgebreide terrastuine met koninklike palms en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n uitgestrekte swembad langs die patio, ideaal vir vermaak of ontspanning. Die boetiekgastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 23 en suite-kamers. Die eiendom bestaan uit 3 geboue. Daar is 12 kamers in Christie's, 6 kamers in die gastehuis en 'n verdere 5 kamers in Sprio's. Elke kamer is goed ingerig en individueel versier. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Volledige ontbyt word daagliks in die Christie's-ontbytkamer bedien wat na die patio lei.
Die gastehuis bied parkeerplek, konferensiegeriewe en 'n skoonheidsalon. Besienswaardighede en doendinge in die omliggende area sluit 'n dryfbaan, Mbombela-stadion, Sudwala-grotte en Laeveld Botaniese Tuine in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
- Gaste dink Christies @ 32 on Russell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang